Speelplay.chess.net
Skep 'n spelArena toernooieSwitserse toernooieGelyktydige uitstallings(Simul)
Kopkrappers
KopkrappersRaaisel temasKopkrapper paneelbordPuzzle StreakPuzzle StormPuzzle Racer
Verryking
GrondbeginselsOefenKoördinateStudiesAfrigters
Gemeenskap
SpelersSpanneForumBlog
Gereedskap
OntledingsbordOpeningeBord redigeerderVoer spel inGevorderde soek
Teken in

Simuls behels dat 'n enkele speler 'n paar spelers gelyktydig in die gesig staar.

Simul IRL with Bobby Fischer[1964] Uit 50 teenstanders, het Fischer 47 wedstryde gewen, 2 gelykop gespeel en 1 verloor.

Die konsep is geneem uit regte geleenthede. In die werklike lewe, behels die simul dat die gasheer beweeg van tafel tot tafel om 'n enkele skuif te speel.

Wanneer die simul begin, begin elke speler 'n spel met die gasheer, die gasheer kry altyd die wit stukke. Die simul eindig wanneer al die spelle is voltooi.

Simuls is altyd vriendskaplik. Heruitdagings, terug-vat en ekstra tyd is afgeskakel.

Gelyktydige uitstallings(Simul)

Nuwe simulsGasheerSpelers
Sign up to host or join a simul
KlaarGasheerSpelers